Die seleksie-kriteria vir AGCO se Fendt-handelaarskandidate is gebaseer op 'n wêreldwye Fendt-standaard wat weier strek as die kapitaalbelegging in die bakstene en mortel. Die voornemende landbou-onderneming moes bereid wees om die Fendt-handelsmerkbelofte van doeltreffendheid en toewyding na te kom.
Dit sal Suid-Afrikaanse boere die versekering gee dat hulle as Fendt-masjiene eienaars, na verkope gesteun sal word met dieselfde voortreflike produk kennis en opgeleide verkoops personeel as boere in enige ander streek in die wêreld waar Fendt verteenwoordig word.